Hier sê sy nou in haar eie woorde dat sy eintlik `n `Crush` het op Schalk.
Dit is dan natuurlik die rede hoekom sy 24/7 op FB le om Leonie sleg te sê aangesien sy `n koue skouer kry. Die vraag is dan hoekom sy `n gesin het wat nou so afgeskeep word.
Beskrywing van om `n Crush op iemand te hê..
Crush is verlief wees op iemand wat nie bewus is van die verliefdheid wat gevoel word deur die ander persoon nie, a g v die onmoontlikheid dat die een wat die crush/krasj het ooit die verliefdheid tot 'n realistiese verhouding sal kan laat groei. Bogenoemde voorbeelde bly oortreffende trap van verliefdheid op iemand wat dalk self bewus is van daai verliefdheid.
En dit is wat Suzanne van ander dinl.
Besluit self oor die jaloesie.
Genade
So jy erken dat Leoni pragtig is maar soos ons kan sien borrel jy oor van jaloesie.
Hoe siek moet Suzanne as `n vrou wees om aan so iets te dink en op FB te plaas.








