Kinders en kinderporn word ook gereeld in gesprekke ingesleep. Siek mense dink aan sulke afskuwelike dinge en skryf daaroor op SM.
So hoekom sleep jy dan gereeld die kinders in.
Onstabiel ne.
Dan spog jy oor julle spannetjie. Het jy regtig niks beter om te doen nie.
Warrefok doen jy met jou liggaam wat op van ander wil praat. Kry jou kinders ooit die liefde van `n Ma wat eerder op SM lê en mense slegsê as om haar daaglikse takies uit te voer.
En wat doen jy aan jouself om beter te voel.
Sjêm
Weereens wat op Aarde het dit met jou te doen waar mense gaan terwyl jy self nog nooit verder as die Vaaldam gekuier het nie.
Beskuldig iemand van medikasie en dwelms. Laat mens wonder hoekom sulke goed in jou onderbewussein lê dat jy selfs daaraan dink.
Regtig Suzanne is dit nou die beste wat jy met jou lewe kan doen. So van `n idioot gepraat nê.
















