Suzanne Smith Du Plessis
Die tragiese en vieslike verhaal van `n vrou wat vasgevang is is `n liggaam vol haat, jaloesie en `n verskriklike `crush` op `n ander vrou se man.
Hier gesels en bewys ons wat regtig agter die skerms van die haters en hul maatjies gebeur.
In hierdie Tiktok video gesels Schalk, Pottie Erna en Leonie waardeur hulle daagliks gaan omdat `n paar siek mense dit hul passie gemaak het om ander te vernietig, ja 24/7 op FB om in te zoom op foto`s om iemand te verneder, die slegste goed denkbaar oor mense te skryf en aangaan met hul lewens asof dit normaal is.
Wel die tyd het aangebreek dat die Dokter die voorskrif aanstuur.
Volg gerus die Blog wat gereeld opdateer soos hulle aangaan.
En as dinge warm word word poste en groepe skoongemaak en gaan hulle voort op `n nuwe groep.
Wat `n eenvoudige lewe om net sleg te se. Niks om by te dra tot `n positiewe lewe nie, 24/7.
All
Rights Reserved To Their Respective Owners! Copyright Disclaimer Under
Section 107 of the Copyright Act 1976, allowance is made for "fair use"
for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching,
scholarship, and research. Fair use is a use permitted by copyright
statute that might otherwise be infringing. Non-profit, educational or
personal use tips the balance in favour of fair use.
ALL MATERIAL AVAILABLE ON SOCIAL MEDIA


